[Luister] Vuurvreters: Episode 41

 kantoor2_vuurvreters_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

Direkteur Victor Fransman druk sy stempel ferm op kantoorprioriteite af. Wat gebeur met die lyk?

Wat presies is Vuurvreters?

Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos attooh!, met ʼn hart vir Afrikaans en Afrikaanse radio. Borgskappe stel ons in staat om minstens een keer per jaar só ʼn radiovervolgverhaal vervaardig.

Luister gerus Vuurvreters op jou plaaslike gemeenskapsradiostasie – kyk hier na ʼn lys van die stasies wat dit uitsaai en hul uitsaaitye. Andersins kan jy elke dag se episode sommer net hier op Maroela Media kom luister en jy kan inhaal op die eerste klompie episodes wat jy reeds gemis het. Die beste van als? Dis gratis. Want dis wie óns is.

Die rolverdeling is soos volg:

  • Agent Henry Vogel – Antowan Nöthling
  • Agent Sally Bloemhof – Su-an Müller-Marais
  • Direkteur Victor Fransman – Anton Dekker
  • Septimus Steyn – Lochner de Kock
  • Leonie Verster – Bettie Kemp
  • Tina Truter – Ria Smit
  • Rhoda van der Ross – Heidi Mollentze
  • Adjunkminister Titus Bantjies – Duncan Johnson

Vervaardiger: Bettie Kemp
Klanktegnici: Schalk Vorster en Marius Vermaak
Skrywer: Joe Kleinhans

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

Dalene de Vente ·

Dagsê Jacques

Dankie vir jou kommentaar. Die probleem behoort nou opgelos te wees. Herlaai gerus jou webblad en probeer dan weer.

Groetnis
Dalene nms. Maroela Media

Kobus Bezuidenhout ·

Hallo A

As jy hierdie bladsy op jou rekenaar besoek, herlaai dit deur die knoppies Ctrl en F5 gelyktydig eenmaal te druk. Dit kan wees dat jy tans ‘n ouer weergawe van die bladsy sien. As dit steeds nie wil speel nie, laai episode 41 hier af.

Groete
Kobus nms. Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.