Seweweekspoort – Die Vreemdeling (Episode 10)

familie

Foto: Maroela Media.

Naomi van Cape Nature het ‘n hart vir die natuur en diere in die Seweweekspoort Natuurreservaat  wat sy bestuur. Sy en Marie vorm ‘n vennootskap om geld in te samel vir die droogte-gebied. David kom toevallig af op die nuweling in die kontrei... ene Sewes De la Rey, op die spoor van ‘n  familiegeheim.  Sewes se pad kruis ook met dié van Frans, by die koöperasie… en so kry Arendskuil ‘n vennoot  met geheimsinnige toekomsplanne.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae