Seweweekspoort – Waar ‘n rokie is (Episode 11)

kanniedood

Foto: Maroela Media.

Naomi pleit by Rocco om te help met die boere se probleme met jakkalse in die omgewing. Sewes en Frans sluit ʼn ooreenkoms en Beneske hou niks van die nuwe reëling met die vreemdeling wat voortaan as vennoot op die plaas gaan werk nie. ʼn Reuse veldbrand breek uit in die Poort. Sewes is die enigste een met ʼn plan om dit te probeer stop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae