Seweweekspoort – Verbrande vingers (Episode 12)

voorslag

Foto: Maroela Media.

ʼn Verwoestende veldbrand bedreig die Poort en sy mense. Sewes, Rocco en Frans probeer om dit onder beheer te bring met ʼn voorbrand. Naomi probeer die perde red. Lia verontagsaam alle waarskuwings en durf die vlamme alleen aan. Gaan sy dit oorleef?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae