Seweweekspoort – As is verbrande hout (Episode 13)

prikkelpop

Foto: Maroela Media.

Sewes red Lia van ʼn vlammehel én die Poort van verwoesting. Hy is ʼn held wat ʼn tragedie voorkom, maar bly ʼn man met ʼn geheimsinnige verlede. Beneske laat hom duidelik (reeds op sy eerste aand op die plaas) verstaan: Sy gaan nie toelaat dat hy haar bestaan en toekomsplanne bedreig nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae