Seweweekspoort – ’n Nuwe begin (Episode 14)

bakvissie

Foto: Maroela Media.

David Ruiters kry ekstra werk by Marie en vis uit oor Sewes. Beneske en Sewes sukkel om oor die weg te kom. Marie konfronteer vir Lia: Wat is die werklike rede hoekom sy nie wil teruggaan universiteit toe nie?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae