Seweweekspoort – Uit met die waarheid (Episode 15)

prikkelpop

Foto: Maroela Media.

Beneske sit ʼn groot ete voor vir die gesin. Sewes praat oor sy verlede… ook oor sy diamant-dae. Beneske konfronteer hom daaroor maar hy bly haar ontwyk. Dit blyk sy het self binne-kennis van dié dinge… David moet vir Sewes ʼn guns doen, sonder uitvra. Wat steek die nuwe man weg vir die Woltemades van Arendskuil ?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae