Seweweekspoort – Probleme en besluite (Episode 16)

bakvissie

Foto: Maroela Media.

Marie besluit om Naomi en haar perde te help ná die verwoestende brand. Lia gaan terug universiteit toe. Ouboet Rocco gaan saam om haar te help met ʼn knaende bewonderaar wat haar bedreig. David bring ou kaarte van die gebied wat Sewes om een of ander duistere rede soek en Marie begin in die stilligheid ʼn ondersoek na Sewes se verlede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Chante ·

Is daar enige moontlikheid dat die verhaal in n boek omskep is? Ek sal dit graag wil lees

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.