Seweweekspoort – Krap waar dit nie jeuk nie (Episode 17)

prikkelpop

Foto: Maroela Media.

Naomi oorreed Frans om die natuurreservaat se perde tydelik op Arendskuil  te laat bly. Marie is hewig ontsteld hieroor maar weier om enige rede te gee. Sewes maak ʼn geheimsinnige oproep. Beneske probeer meer uitvis oor Sewes se verlede, sy het ʼn vreemde voorgevoel oor hom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae