Seweweekspoort – As sy weer kom (Episode 18)

stralerjakker

Foto: Maroela Media.

Onweerswolke steek letterlik en figuurlik op oor die plaas Arendskuil en die Woltemade familie. Beneske en die nuweling Sewes bly swaarde kruis. Die perde, wat ʼn tydelike tuiste op die plaas kry, krap ou wonde vir Marie oop. Esmerelda is skielik weer terug op Arendskuil want dinge het elders lelik skeef geloop vir haar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae