Seweweekspoort – As die eerste druppel val (Episode 19)

familie

Foto: Maroela Media.

Onheilspellende reënwolke bou op oor Seweweekspoort. Rocco kry Beneske in die dorp en waarsku haar om betyds in die pad te val, terug plaas toe. Frans is berg-op om die beeste na hoër kampe te verskuif. Esmerelda gaan waarsku Sewes om betyds uit die lande te kom. Arendskuil se mense onthou ʼn verwoestende storm van vroeër jare – toe die wind ook uit die verkeerde rigting gewaai het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae