Seweweekspoort – As dit reën, dan stortvloed dit (Episode 20)

kanniedood

Foto: Maroela Media.

Die reën sak uit in Seweweekspoort. Beneske en Frans is nog nie tuis na donker nie. Esmerelda praat met Marie oor haar toekomsplanne terwyl hulle angstig op die plaas wag. Die enigste tyding wat hulle kry is Beneske se selfoon wat bly uitsny. Sewes en Rocco begin ʼn soektog na haar en kry die verlate bakkie in die Poort. Sewes gaan die soektog na haar alleen verder voortsit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Landi Malan ·

Dagsê Trala

Baie dankie vir jou navraag. Ons laai Seweweekspoort van Dinsdae tot Saterdae op Maroela Media, jy kan môre dus weer kom luister na die volgende episode!

Groetnis
Landi nms Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.