Seweweekspoort – Die water vloei (Episode 21)

prikkelpop

Foto: Maroela Media.

Sewes soek die oggend ná die storm steeds na Beneske in die berge. Hy kry haar maar sy bevind haar in ʼn benarde posisie. Kan hy weer ʼn heldedaad verrig? Marie is bekommerd oor die perde na al die reën en besluit hulle moet verskuif word na droër grond. Esmerelda hoor by Marie hoekom Rocco steeds ʼn alleenloper is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Jacoba ·

Oranjerivier? Ag mag dit NET STORIES BLY! Dkie geniet elke episode.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.