Seweweekspoort – As die modder spat (Episode 22)

kanniedood

Foto: Maroela Media.

ʼn Uitgeputte Sewes en Beneske daag by die Ruiters se huis op na ʼn stormnag in die berg. Daar is steeds geen kommunikasie tussen hulle en die plaasmense nie. Frans wil met alle mag met die trekker deur die vol rivier op soek na Beneske-hulle. Rocco probeer hom vergeefs keer. Naomi begin oor Sewes wonder. Wat kom doen die buitestaander in Seweweekspoort?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae