Seweweekspoort – As hy weer kom (Episode 23)

voorslag

Foto: Maroela Media.

Frans wil met alle geweld by Beneske uitkom na die storm. Naomi en David probeer hom kalmeer. Esmerelda torring aan Rocco oor sy treurige liefdeslewe. Waarom het hy so lanklaas ʼn meisie gehad?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Heleen du Plessis ·

Seweweekspoort – Goeiedag, ek mag verkeerd wees, maar ek dink episode 23 van 07 April wat gelaai is, is dieselfde as episode 24 van 08 April. Die beskrywing van 23 April pas ook nie by die klankbaan nie. Kan julle asseblief daarna kyk? Dankie vir die storie, ek geniet dit baie!

Esté Meyer Jansen ·

Dagsê Heleen

Dankie dat jy ons op ons tone hou! Ons het per ongeluk Episode 24 twee keer gelaai, maar dit is nou reggestel.
Luister nou hier na die regte Episode 23.

Groetnis

Esté Meyer Jansen
namens
Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.