Seweweekspoort – As die wind gaan lê (Episode 24)

stralerjakker

Foto: Maroela Media.

Naomi neem David saam op ʼn amptelike uitstappie in die reservaat en hy hoor skokkende nuus oor ʼn beplande waterprojek wat Arendskuil se boerdery bedreig. Na Frans se bakkie Beneske in die steek gelaat het in die storm, maak hy dringend planne om ʼn nuwe een in die hande te kry. Esmerelda bevind haar in ʼn moeilike en potensieel gevaarlike situasie… Rocco willig in om haar te help.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae