Seweweekspoort – Familie ete (Episode 3)

bakvissie

Foto: Maroela Media.

Lia berei vir die familie ʼn feesmaal voor en Frans maak ʼn skokaankondiging aan tafel oor die plaas se watertekort. Rocco en Beneske sit vas oor hoekom sy met ʼn veel ouer man, oom Frans, getrou het. Die huismense begin Lia in ʼn hoek druk oor die rede hoekom sy nie wil teruggaan universiteit toe nie. Lia vra tyd om dinge eers vir haarself uit te sorteer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae