Seweweekspoort – Diep onder die grond (Episode 4)

voorslag

Foto: Maroela Media.

David vertel vir Rocco hoe moeilik dit op ander plase in die Poort gaan met die knellende droogte. Ouma Marie verseker vir Lia die familie is steeds lief vir haar ten spyte van die geheimsinnige omstandighede rondom haar terugkeer plaas toe. Rocco stort sy hart uit teenoor Lia – hy voel hy is die swartskaap van die gesin. Ouma Marie neem Beneske saam dorp toe, haar goeie daad vir die dag… en ʼn kans om hegter familiebande te smee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae