Seweweekspoort – Geheime (Episode 6)

kanniedood

Foto: Maroela Media.

Lia oorreed uiteindelik vir Rocco om Oom Frans te help met die trekker. David probeer by Esmerelda meer uitvis oor haar verlede en geheimsinnige toekomsplanne. Die klomp jonger familielede kuier saam om die eettafel, ‘n paar ou spoke word opgejaag en Lia bereik breekpunt.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae