Seweweekspoort – Basaar (Episode 7)

familie

Foto: Maroela Media.

Dis basaar op Maroelafontein met al die opwinding wat daarmee saamgaan. Marie en David probeer allerhande onvoorsiene gebeure bestuur, veral toe Esmerelda haar opwagting maak – ‘n plek waar sy voorheen moleste gemaak het en waar die mense steeds hulle mes in het vir haar. Die familie moet red waar hulle kan. Intussen breek Theuns die nuus aan Oom Frans dat hy planne het met nuwe boerderymetodes op die plaas. Verandering is in die lug op Arendskuil. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae