Seweweekspoort – Krisisbeheer (Episode 8)

stralerjakker

Foto: Maroela Media.

Marie moet oral by die basaar vure doodslaan terwyl Esmerelda weer oral besig is om vure te stook. Theuns, Lia en Marie probeer om Esmerelda uit ‘n potensieel gevaarlike situasie by die basaar te red… hulle moet in aller yl vertrek. Esmerelda besluit om weer die Poort te verlaat, net so skielik as wat sy gekom het, vir ‘n missie na Phuket… die gevaarligte flikker.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae