Seweweekspoort – Die huis is stil (Episode 9)

tegno

Foto: Maroela Media.

Ouma Marie sit vas met Lia oor haar besluit om haar studies op te skop. Lia het duidelik probleme waaroor sy hardkoppig swyg. Frans en Beneske se huwelik wankel en Rocco meng ongevraag in. Frans het dringend hulp nodig om die boerdery op Arendskuil in die droogte aan die gang te hou. ‘n Soektog begin na ‘n geskikte vennoot.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.