Vrydag is Loslitdag

Vrydag is Loslitdag.

Loslitdag is ‘n prettige en maklike manier om jou ondersteuning aan persone met gestremdhede te toon. Esté Meyer van Maroela Media het met Annelise de Jager, nasionale projekkoördineerder van Loslitdag, gaan gesels om uit te vind waaroor dié dag nou eintlik gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.