Soorte resepte:

Boek: 50 Hoendergeregte

50 hoendergeregteOondgerooster, oor die kole, as deel van bredies, sop of pasteie – hoender is maklik om voor te berei en ’n ekonomiese keuse vir elke gesin.

50 Hoendergeregte bevat vyftig veelsydige hoenderresepte wat aan gesinne maaltydinspirasie gedurende moeilike ekonomiese omstandighede bied.

Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik by jou plaaslike supermark bekombaar is.

Die resepte bestaan uit treffers soos:
• Blatjanghoender
• Oros-hoender
• Hoenderbobotie
• Romerige hoender-stroganoff
• Pikante hoender-en-lensiesop
• Pynappelhoender
• Hoender-en-brokkoli
• Hoendersamoesas
• Appelkoos-en-hoenderpotjie

Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R175,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.