Soorte resepte:

Boek: Corli se kombuis

Corli-se-KombuisCorli Botha

Die Koekdoorwenner van 2016, Corli Botha, gee haar gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke: Lank, lank
gelede; Binne ’n uur; So ’n bietjie Frankryk; Kook saam met vriende; Suid-Afrikaans; of maak dit jou eie …; Klein en
fyn; Koek-en-tert-liefdes; Meesterstukke; Lekker vir oulaas.

Oor die outeur

Bak en kosmaak was nog altyd Corli se grootste liefde. Dié liefde is versterk toe sy en haar gesin ‘n rukkie in Frankryk gewoon het. Sy het haar passie vir kos omskep in ‘n voltydse beroep en is so besig dat sy nie meer alles alleen kan behartig nie. Corli bly in die Noorde van Pretoria saam met haar man, Gary, en dogter, Kaitlyne.

Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R300.00
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.