Soorte resepte:

Resep: Aartappels in die skil

Argieffoto van 'n aartappel in die skil Foto: Felicity Cloake

Argieffoto van ‘n aartappel in die skil Foto: Felicity Cloake

Bestanddele:
12 kleinerige aartappels met skil
250 g botter
1 pakkie uiesoppoeier

Metode:
1. Sny gleuwe in aartappels
2. Strooi soppoeier oor.
3. Smelt bottter, gooi oor aartappels en poeier
4. Gebruik vuurvaste oondskottel en maak gaar in matige oond.

Resep: Ina Steyn
Dié resep is oorspronklik in Knuppeldik aan koningskos gepubliseer
Uitgewer: Knuppeldik Trust
Om die resepteboek, Knuppeldik aan koningskos, te bestel, kontak Carien Liebenberg by 0833199636

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.