ʼn Gesmelte ham-en-kaas-broodjie het nou ʼn nuwe baadjie aan!
Bestanddele:
Brood
Ham
Kaas, gesny
Eiers, geklits
Olie
Metode:
Rol die brood plat met ʼn deegroller.
Sit ham en kaas op die brood.
Rol die brood op met ham en kaas binne-in.
Week die rolletjie in eier.
Braai die rolletjie in ʼn bietjie olie.
Eet warm.
Resep: Janie Monsieur
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Ek het dit gisteraand gemaak. Baie lekker – kids mal daaroor
petro ·
Mens kan eintlik enige vulsels in sit. Probeer gerus hoender mayo. Heerlik.
Raponsie ·
Ek het dit gisteraand gemaak. Pleks van kaas het ek bacon kaas smeer gebruik. Dit was heelik. Sal beslis weer maak. My manlief is baie vol nonsense wat kos aan betref en hy het gese ‘ Babes dis nie net lekker nie, maar flippen lekker”… Dankie Maroela…
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Ek het dit gisteraand gemaak.
Baie lekker – kids mal daaroor