Soorte resepte:

Die 10 gewildste resepte wat Suid-Afrikaners aanlyn soek

Smelt-in-die-mond-beesstert. Foto: Leserskring Spogresepte/Human & Rousseau

Google maak aan die einde van elke jaar die mees gesoekte terme bekend.

Hier is die tien resepte waarna Suid-Afrikaners die meeste op Google gesoek het.  Indien jy lus is om dié resepte op die proef te stel, volg gerus die skakel na een van Maroela Media se resepte vir daardie dis!

  1. Beesstert
  2. Patats
  3. Beesvleis-resepte
  4. Vegan-resepte
  5. Spinasie
  6. Halaal-resepte
  7. Garnale
  8. Spaghetti
  9. Blomkool
  10. Brood

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Koolstoof

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae