Soorte resepte: kies die soort gereg… Alles Bykosse Drinkgoed Gebak Resep-video’s Soetgoed Vegetariese geregte Vleis en seekos
[Resep] Hemelse Bloubessieskommel 7 September 2016
Hemelse Bloubessieskommel. Foto: Proe Pretville
ʼn Gesonde melkskommel vir die warm dae wat op pad is. Hierdie resep is spesiaal vir diegene wat bietjie na hul figuur wil kyk…
Lewer 4 glase
Bestanddele: 2 ½ k bevrore bloubessies 1 ¼ k appelsap 1 k bevrore vanieljegeur jogurt of ongegeurde jogurt ¼ k melk ¾ t fyn kaneel Metode: Plaas al die bestanddele in ʼn voedselverwerker en verpulp tot glad en romerig. Sit dadelik voor. Bron: Proe Pretville Uitgewer: Lapa
ondersteun maroela media só Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Maak 'n bydrae
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.