Soorte resepte:

Resep: Stoute yskoffie

Stoute yskoffie (Foto: Verskaf)

Een van daardie maak-jou-oë-toe-en-smul-drankies wat jou die laaste hupstoot gee om deur die dag te kom.

Bestanddele:

  • 1 opgehoopte eetlepel vanieljeroomys
  • 3 blokkies ys
  • 2 skeute espresso (slegs 2 sekondes onttrek)

Metode:

  1. Gooi alle bestanddele in ’n lang glas bymekaar.
  2. Maak die glas vol met koue volroommelk. (Glad nie langlewemelk nie!)

Versier met lekker baie room en strooi sjokoladepoeier oor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.