Soorte resepte: kies die soort gereg… Alles Bykosse Drinkgoed Gebak Resep-video’s Soetgoed Vegetariese geregte Vleis en seekos
[Resep] Wit sangria 18 Februarie 2016
Wit sangria. Foto: Die huis van rye.
Vandag (18 Februarie) is nasionale wyndrinkdag. Hier is ʼn heerlike sangria-resep uit Nataniël se kombuis vir dié geleentheid.
Bestanddele: 3 koppies droë witwyn 1 koppie gemmerlim (ginger ale) 1 koppie fyn appelsap 1 koppie wit druiwesap 1 groen appel in skywe gesny sap en gerasperde skil van twee lemmetjies 1 teelepel vars gemmer, fyngedruk 1 koppie gebreekte ys (of na smaak) Metode: Meng al die bestanddele saam en bedien. Bron: Die Huis van Rye Uitgewer: Human & Rousseau
ondersteun maroela media só Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Maak 'n bydrae
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer! Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.