Soorte resepte:

Video: Hou wyn só koud

witwyn-DaveHax

Hou jou witwyn só koud. Foto: DaveHax.com

Daar is darem niks so lekker soos ‘n glas yskoue witwyn op ‘n warm somersdag nie. Hier is ‘n oulike wenk wat jou wys hoe om jou wyn koud te hou sonder om dit te verdun.

DaveHax verduidelik wat jy moet doen om jou wyn koud te kry:

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Drinkgoed, Gedoriewaar

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae