Soorte resepte:

Handwerk: Kom ons bak gemmerkoekies

Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.

Feestyd is sinoniem met vakansietyd, en dít beteken dan ook dikwels heerlike eetgoed. En wat is dan nou lekkerder as om te bak vir dié tyd van die jaar?

Bak en verpak hierdie lieflike soet speserykoekies wat beslis jou huis met die geur van feestyd sal vul. As jy klaar jou koekies gebak het, kan jy hulle na hartelus versier.

Daarna kan jy die jongspan nader trek om jou te help om hierdie oulike huise te maak waarin jou gemmerbroodmannetjies en -vroutjies kan woon.

Die aanwysings is spesiaal deur Idees-tydskrif aan Maroela Media-lesers beskikbaar gestel. Die patrone het oorspronklik in Idees se November/Desember 2017-uitgawe verskyn.

Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.