Soorte resepte:

Resep: Jogurtbroodjie

Argieffoto Foto: vouchercodes.co.uk

Argieffoto Foto: vouchercodes.co.uk

Bestanddele:
4 k nuttywheat
2 botteltjies (gewone) jogurt
30 ml bruin suiker (2½ e)
10 ml koeksoda (2 t)
30 ml olie (2½ e)
½ t sout

Metode:
1. Meng alles en gooi in pannetjie.
2. Bak in matige oond (± 180°C) vir 35 minute.
3. Gooi handvol sonneblomsaad bo-op voor bak. (Opsioneel)

Resep: Brenda Vlotman
Dié resep is oorspronklik in Knuppeldik aan koningskos gepubliseer
Uitgewer: Knuppeldik Trust
Om die resepteboek, Knuppeldik aan koningskos, te bestel, kontak Carien Liebenberg by 0833199636

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Amelia De Lange ·

Heerlike Afrikaans oor onderwerpee waarvan regte Afrikaners hou! Dankie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.