Soorte resepte:

Resep: Muffins met grondboontjiebotter en piesang

Piesang-en-sjokolade-muffin

Foto: Skermskoot uit die video

Bestanddele:

  • 1 medium ryp piesang, geskil
  • 1 groot eier
  • ½ k romerige grondboontjiebotter
  • 3 e heuning
  • 1 t vanieljegeursel
  • ¼ t koeksoda
  • ʼn knippie sout na smaak, opsioneel
  • ½ k klein stukkies melksjokolade

Kyk na die video van TipHero vir die metode.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Z bc ·

Ons firewalls/anti-virus/system administrator by die werk laat nie toe om videos te kyk nie. Hoe moet ek nou weet hoe om die muffins te maak as ek nie die video kan sien nie?????

AmY ·

Om die video te kyk vat te veel van my data. Sal maar dié een moet
los.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.