Soorte resepte:

[Video] Hartvormige vla-en-roomtert

Suzelle

Foto: Skermskoot uit die video

Suzelle wys jou hoe om Valentynsdag meer spesiaal te maak met dié heerlike tert. Kyk net hoe maklik is dit! Dit sal beslis ʼn treffer wees as jy jou geliefde wil beïndruk, of selfs as jy jou sorge in heerlike tert met room en vla wil verdrink.

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Gebak, Gedoriewaar, Só maak mens, Soetgoed

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae