Soorte resepte:

Video: Maak Suzelle se Kersfeeskoek

Skermgreep uit die video

Suzelle DIY het die ideale resep vir ʼn Kersfeeskoek – veral as jou familie nie graag vrugtekoek eet nie. “Dis die lekkerste Kersfeespoeding wat jy al ooit gesien het!” reken Suzelle.

Bestanddele:
– 1 k warm water
– Jou gunstelingkoekmengsel (Suzelle het hare sommer in ʼn winkel gekoop)
– ¼ k olie
– 200 ml melk
– twee glasbakke van dieselfde grootte

Versiering:
– 200 g sjokolade
– 300 ml room
– 4 k mini-malvalekkers
– 3 k versiersuiker
– klein sjokoladeballetjies

Metode:
Suzelle verduidelik stap vir stap in die video hier onder hoe om dié Kersfeeskoek te maak.

Suzelle het ook verskeie ander Kersfeeswenke:

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.