Soorte resepte:

[Video] Muffin in ʼn koppie

Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

As bak nie jou sterkste vaardigheid is nie, is hierdie resep vir jou bedoel.

Dave Hax wys jou hoe om ʼn sjokolademuffin binne ’n paar minute te maak. Al wat jy nodig het, is roomys, bruismeel en ʼn mikrogolfoond.

Beproef gerus dié resep en laat weet ons hoe dit smaak!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

johanna prinsloo ·

Nie te waffers nie. Goed vir
kleuters om te eksperimenteer

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.