Soorte resepte:

Koek-rampe: Die realiteit van kinderkoeke bak

Enige ma ken die frustrasies van koekbak, veral as die verjaardagmaatjie ʼn koek bestel het wat selfs ervare bakkers sal laat sweet. Dit is dalk maklik om ʼn prentjie op die internet te kry, maar die uitvoerbaarheid daarvan is gewoonlik baie moeiliker, soos wat dié bakkers té laat besef het….

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Sien nog foto’s hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

18 Kommentare

Asmain ·

Lekker lag ek nou! Dis juis hoekom ek vir baie jare mense baie geld betaal het om my kinders se koeke te gebak het!

Uvonka ·

Hahahaha, selfs die realiteit koeke lyk beter as my beste poging!!!!

Probeer ·

Party van hierdie mense het regtig nie hard probeer nie!! :-)

Andre ·

Ek dink van die brandewyn vir die ander koeke het dalk in die keel beland.

Juanitah ·

Aai tog dis jammer. Se liewer jy kan nie as probeer en geldgierig wees. Wat n teleurstelling

Johann ·

Whahahahahahhaaaa! N ander dimensie is as PAPPA daardie kinderlike verbeelding in meel en eiers en suiker en kleursel moet uitbeeld!!!!!!!! Al geleer om juis NIE te sê wat pappa probeer voorstel nie. Ek vra eerder” wat dink jy is pappa.se verrasings koek hierdie jaar se tema?” NADAT ek die item ter sprake voorgelê het vir bespreking. Met sulke BLOU en PIENK en ROOI en GROEN gevlekte vingers! KOSBAARSTE van tye om te sien hoe ordentlikheid en dankbaarheid vir n opregte poging moet plek maak vir totale ongeloof van wat aanspraak maak op die definisie van n koek….life long memories!

Ouvrou ·

Ek sou enige tyd die sogenaamde flops geeet het. Die koeke wat ek deesdae op kleinkinders se verjaardae sien is pragtig (pragtige geld ook) maar o wee, dit proe aaklig. En daai rubber versiersuiker is eens te erg. Mammas bak maar julle koeke, die kleingoed wil net lekker eet.

Anna ·

Geniet ek nou die petalje. Wonderlikste van die sstorie is: Wat sal n ma nie als vir haar gotswondertjies doen nie. Elkeen verdien n medalje!

Boerenooi ·

Baie dankie MM. Ek het nou so lekker gelag. Ekself het gister ‘n sjokolade koek gebak.. Natuurlike die wat uit ‘n boks kom. Ek het nie in gedagte gehou dat temperatuur van oor 40 nie juis regte omstandighede is vir koekbak??Nodeloos om te sê, na die eerste sny het die dubbel laag koek meer gelyk na ‘n modder-storting ??

Niccy ·

Haha dis te kostelik! Wees verseker dat die kindertjies gedink het dat hul mammas die bestes in die wêreld was.

Ronnie ·

Brendon, daai een leepoog van Sponge Bob het dadelik my… oog gevang! ;) Ek giggel heerlik!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.