Soorte resepte:

Kosblikkie-video: Toebroodjie-sosatie

broodjie.jpg

Foto: Skermgreep uit die video

Hier is ʼn maklike manier om jou kind se kosblik interessant te hou.

Metode:

  1. Maak jou kind se gunstelingtoebroodjie.
  2. Sny die korsies af (opsioneel) en sny dan die broodjie in nege blokkies.
  3. Ryg die blokkies op ʼn sosatiestokkie en plaas dit só in die kosblik.

 

Nog ʼn idee:

Gebruik verskillende vorms koekiedrukkers en druk die broodjies in verskillende vorms uit, byvoorbeeld ʼn sirkel, ʼn ster, ʼn vierkant, selfs ʼn hartjie.  So leer jou kind ook sommer speel-speel verskillende vorms.

 

 

 

Stophonger-logo.jpgWil jy bydra om die nood van behoeftige kleuters* te verlig?
SMS die woord “STOP” na 38969 (SMS kos R10) en dra by tot ʼn kosblikkie vir ʼn behoeftige kleuter of besoek hul webtuiste.

*Helpende Hand Hongersnoodverslag, Aug18

 

Resep: Janie Monsieur

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.