Die gewilde kosprogram, Kos is oppie tafel, is terug op ASTV vir ʼn nuwe seisoen. Esté Meyer Jansen het met een van die aanbieders, Willie Strauss, gesels om uit te vind wat ons van die nuwe reeks kan verwag, en Willie vertel ook wat hy hoop Suid-Afrikaners hierdie jaar sal vermag in die kombuis.