Soorte resepte:

Luister: Bobaasbakster gee wenke in jongste resepteboek


Bak-vir-pret-en-profyt-Christine-Capendale

Christine Capendale gesels oor haar jongste kookboek en gebak. Foto: Verskaf.

Bak is beslis weer mode en as jy dit nog altyd oorweeg het om ʼn loopbaan as bakker te volg, kan jy gerus Christine Capendale se kookboek, Bak vir pret en profyt, aanskaf. Christine is ʼn opgeleide sjef en het jare lank kookklasse in Langebaan in die Weskus aangebied.

Sy het met Esté Meyer Jansen gesels oor haar voorliefde vir gebak, en deel ʼn paar geheime hieroor.

  • Besoek Christine se Facebook-blad vir nog wenke en bakgeheime. Meer inligting oor haar resepteboek is beskikbaar op Maroela Media .

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.