Soorte resepte:

Luister: Boeretroos dryf ʼn ekonomie


koffiebone-groen

Foto: Mufidpwt/Pixabay.com

Koffie is nie net ʼn lekker drink-dingetjie nie, dit dryf ook die ekonomie van verskeie lande wat dit verbou.

Lani Snyman gesels vandag oor koffie as ʼn handelskommoditeit en die verbouing van hierdie besonderse plant.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.