Soorte resepte:

Luister: Die bemarking van ʼn spesialiteitskoffie


koffie-06

Foto: Unsplash/Pixabay.com

Lani Snyman van Ciro verduidelik vandag hoe ʼn barista sy spesialiteitskoffie moet bemark. Sy bespreek ook volhoubaarheid in die koffiebedryf en vertel ons meer van die projekte wat daarop gerig is om om te sien na die mens en die natuur in dié bedryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.