Soorte resepte:

Luister: Die ervaring van koffie maak


koffie-03

Foto: Shixugang/Pixabay.com

Daar is ʼn wye verskeidenheid maniere om jou koppie boeretroos voor te berei. Lani Snyman van Ciro sê egter daar is nie so iets so ʼn regte of verkeerde manier om koffie te maak nie, solank jy die ervaring geniet. Susan Lombaard het met Lani hieroor gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sarel Strydom ·

Waar is die dae: eers vuurmaak in die ou koolstoof. Koffieketel word nader getrek en die sak goed uitgespoel van gister se moer (koffiemoer). Koffie word in die sak afgemeet, nie sommer enige koffie nie, regte egte Boerekoffie. Dan word die ketel weer op die stoof geplaas om te trek. Boete, man ek kry so lekker my tone krul. Blikbeker Koffie en tuisgebakte Beskuit of Blibeker Koffie en warm tuisgebakte brood met egte tuisgemaakte botter of Varkvet. Wat was nou lekkerder Ek raak skoon nostalgies.

Johan ·

Ek stem sooooo saam met Lani…. dit gaan oor hoe jy dit geniet, en nie hoe dit voorberei word nie. Verbeel jou, koffie voorberei..!!!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.