Soorte resepte:

Luister: Maak die beste boeretroos tuis


koffiebone

Foto: Uroburos/Pixabay.com

Lani Snyman van Ciro gee vandag ʼn paar wenke oor hoe om die beste koppie koffie by die huis te maak en hoe om jou koffie te bêre. Susan Lombaard het met haar gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.