Soorte resepte:

[Luister] Spesialiteitskoffie met espresso

koffie-05

Foto: Kaylafreeman/Pixabay.com

Lani Snyman van Ciro fokus vandag op die verskillende spesialiteitskoffies wat met espresso gemaak word. Sy vertel ook hoe jy koffie in ander resepte kan inwerk.

Susan Lombaard het met Lani hieroor gesels.

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Karmenaadjies, Koolstoof, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae