Soorte resepte:

Maroela Media se 10 gewildste resepte vir 2019

Hierdie 10 resepte is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media se Koolstoof-afdeling.

  1. Resep-video: Haastige ontbytbakkies

Maak dié bakkies as jy ʼn volle ontbyt blitsvinnig aanmekaar wil slaan. Lees meer.

Haastige ontbytbakkies (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep: Lui-huisvrou-tert

So op ʼn Vrydag het ons nie tyd vir ʼn ingewikkelde resep nie. Lees meer.

Lui-huisvrou-tert (Foto: Lapa-uitgewer)

  1. Resep-video: Eierbroodjie met ʼn kinkel

Hierdie broodjie kan met enige vulsels van jou keuse gemaak word. Lees meer.

Eierbroodjie met ʼn kinkel (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep-video: Souserige sjokoladepoeding

Ons het nog nie iemand ontmoet wat nie van hierdie poeding hou nie! Lees meer.

  1. Resep-video: Peppermint Crisp-pakkies

Dié Peppermint Crisp-tertjies eet jy sommer met jou hande! Lees meer.

Peppermint Crisp-pakkies (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep-video: Kitskoek vir kleingoed

Hierdie is ʼn mikrogolfkoek wat slegs 7 minute neem! Lees meer.

Kitskoek vir kleingoed (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep-video: Jogi-yskastert

Dié tert het slegs ʼn handjievol bestanddele en enigeen kan dit suksesvol maak! Lees meer.

Jogi-yskastert (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep: Kitspoeding-yskastert

Die naweek is nie daar vir moeite doen nie; maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf! Lees meer.

Kitspoeding-yskastert (Foto: Lapa-uitgewers)

  1. Resep-video: Peppermint Crisp-tert

ʼn Klassieke tert met ʼn resep só maklik dat enigeen dit kan bemeester! Lees meer.

Peppermint Crisp-tert (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep-video: Rykman-se-yskastert

Dít is beslis nie jou alledaagse yskastert nie. Lees meer.

Rykman-se-yskastert (Foto: Janie Monsieur)

Net soos ʼn pannekoek met die beste resep nog steeds kan flop, kan Maroela nie pa (of ma!) staan vir enige van die resepte wat jy self by die huis probeer nie. Elke koppie meel, bakpoeier, melk, eier of enige ander bestanddeel is dus in jou eie hande en Maroela Media kan nie enige verantwoordelikheid aanvaar vir komplimente (of klagtes) oor jou kookvernuf nie. -Red

Deel van: Koolstoof

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae