Hier is ‘n heerlike ete vir die manne om hulle vrouens te bederf op Moedersdag. Jy kan alles sommer op die kole of gasbraai gaarmaak.
Sangria-hoender
Gevulde sampioene
Bar One-koppies
‘n Paar geplukte blommetjies uit die tuin verseker dat ma ‘n heerlike bederfdag gaan hê.