Suzelle wys jou hoe om Valentynsdag meer spesiaal te maak met dié heerlike tert. Kyk net hoe maklik is dit! Dit sal beslis ʼn treffer wees as jy jou geliefde wil beïndruk, of selfs as jy jou sorge in heerlike tert met room en vla wil verdrink.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.